Afrikaans

Die Harvest Skool is ‘n eenjaar, vier-module diploma kursus wat evangeliste toerus met Bybelse, geestelike en praktiese gereedskap om hul roeping te vervul. Van die verstaan van die amp van die evangelis tot die werking in die krag van die Heilige Gees, vennootskap met die plaaslike kerk en die bereiking van nasies, berei hierdie kursus jou voor om die Here se oes met vrymoedigheid en liefde in te bring.

English

The Harvest School is a one-year, four-module diploma program designed to equip evangelists with biblical, spiritual, and practical tools to fulfill their calling. From understanding the role of the evangelist to operating in the power of the Holy Spirit, partnering with the local church, and reaching nations, this course prepares you to bring in the Lord’s harvest with boldness and love.