Reboot jou gebedslewe – Discover God’s arsenal.

Reboot image
Wat jy nog nooit van gebed gehoor het nie.
Wat die vyand nie wil hê jy moet weet nie.


"Die Here het Sy arsenaal oopgemaak en die wapens van Sy toorn uitgehaal" – Jeremia 50:25
"Die wapens van ons stryd is nie die wapens van die mens nie" – 2 Korintiërs 10:4

Ontdek ’n nuwe dimensie van gebed:
  • Hoe om bose aanvalle op jou en jou huis te onderskei en te vernietig voordat dit gebeur.
  • Hoe om die geveg te wen en skade te keer.
  • Wat ’n 'prayer bullet' is en hoe om dit te gebruik.
  • Hoe geestelike wapens verstommende deurbrake en wonderwerke bring – soms selfs binne 24 uur.
Hoe werk dit?
Reboot word gratis op ’n Saterdag aangebied:
  • Drie sessies van 45 minute elk.
  • 15 minute pouses tussenin.


What you’ve never heard about prayer.
What the enemy doesn’t want you to know.

"The Lord has opened His arsenal and brought out the weapons of His wrath" – Jeremiah 50:25
"The weapons of our warfare are not carnal" – 2 Corinthians 10:4

Discover a new dimension of prayer:
  • How to discern and destroy attacks against you and your household before they happen.
  • How to win the battle and reverse damage caused by spiritual attacks.
  • What a prayer bullet is and how to use it effectively.
  • How spiritual weapons can bring astonishing breakthroughs and miracles – sometimes within 24 hours.
How does it work?
Reboot is offered free on a Saturday:
  • Three sessions of 45 minutes each.
  • 15-minute breaks in between.
Ontdek wat jy nog nooit van gebed gehoor het nie – die wapens wat die vyand nie wil hê jy moet ken nie. Reboot neem jou gebedslewe na ’n nuwe vlak met kragtige strategieë, prayer bullets, middernaggebed en pastorale sleutels wat deurbrake en wonderwerke bring.

Discover what you’ve never heard about prayer – the weapons the enemy doesn’t want you to know. Reboot takes your prayer life to a new level with powerful strategies, prayer bullets, midnight prayer, and pastoral keys that release breakthroughs and miracles.
*
*
*
*