Dalk een van die kragtigste boeke oor gebed wat jy nog gelees het. Die inhoud kom van openbarings uit die Woord van die Here; ‘n rykdom van ervaring en verstommende getuienisse. Jy gaan die enorme krag leer ken van middernag gebed.


R70 
  • Shipping: 
  • Return Policy: Alle verkope van boeke is finaal. Ons aanvaar geen terugstuur, omruilings of terugbetalings nie. Indien ’n boek beskadig of verkeerd gelewer is, kontak ons binne 3 werksdae na ontvangs. Sulke gevalle sal individueel hanteer word.