Jy beweeg in die rigting van jou woorde. Jou woorde is die stuurwiel van jou lewe. As jy vasgeval het in mismoedigheid, vrees en frustrasie, is dit omdat jou woorde nog nie in lyn is met die Here se Woord nie. In hierdie boek gaan jy leer: • hoe om die atmosfeer te beveel met die Here se Woord. • hoe om jou denke te herbedraad deur wat jy sê. • hoe om ooreenkomste te breek met skuld, vrees en leuens • hoe om jou identiteit in lyn te bring met die Hemel se perspektief • hoe om momentum te skep vir wonderwerke Die wonderwerk waarvoor jy wag is reeds in jou in saadvorm. Die saad wag om geaktiveer te word deur jou woorde. Ook beskikbaar in pdf formaat


R100 
  • Shipping: 
  • Return Policy: Alle verkope van boeke is finaal. Ons aanvaar geen terugstuur, omruilings of terugbetalings nie. Indien ’n boek beskadig of verkeerd gelewer is, kontak ons binne 3 werksdae na ontvangs. Sulke gevalle sal individueel hanteer word.