Jy beweeg in die rigting van jou woorde. Jou woorde is die
stuurwiel van jou lewe. As jy vasgeval het in
mismoedigheid, vrees en frustrasie, is dit omdat jou woorde
nog nie in lyn is met die Here se Woord nie.
In hierdie boek gaan jy leer:
• hoe om die atmosfeer te beveel met die Here se Woord.
• hoe om jou denke te herbedraad deur wat jy sê.
• hoe om ooreenkomste te breek met skuld, vrees en leuens
• hoe om jou identiteit in lyn te bring met die Hemel se
perspektief
• hoe om momentum te skep vir wonderwerke
Die wonderwerk waarvoor jy wag is reeds in jou in
saadvorm. Die saad wag om geaktiveer te word deur jou
woorde
Ook beskibaar as eboek
Bestel by gebedsarende.com@gmail.com of skakel 016 976 8148 of stuur 'n whatsapp na 076 669 7026